Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk
Ons wil doen wat reg is, ons wil liefde bewys, ons wil lewe voor U, bedagsaam loop
Jongste Nuus
Bly op hoogte met nuus en gebeure in ons geloofsgemeenskap: bedieninge, projekte en aktiwiteite
LITURGIESE VOORSTEL VIR HERVORMINGSONDAG
Op 27 Oktober vier ons Hervormingsondag. Ons herdenk ook vanjaar 200 jaar sedert die eerste kerkvergadering in Suider Afrika in 1824. Gebruik gerus die liturgiese voorstel wat deur ’n werkgroep van die NG Kerk en Hervormde Kerk saamgestel is vir hierdie besondere viering.
Taakspanne
Ontmoet ons taakspanne. Leer oor hul bedieninge en projekte en hoe jy kan deelneem
VONKK
'n Taakspan wat hul beywer vir die voortgesette ontwikkeling van nuwe klassieke kerkmusiek - en vandaar die naam VONKK
Flam
'n Taakspan wat musiek in 'n kontemporêre styl selekteer en aanbeveel vir gebruik in die kerk.
Argief
Die Argief van die NG Kerk bewaar argivalia, huisves digitale versamelings, stel inligting vir navorsers beskikbaar, bied toegang tot inligtingswette, en stoor vergaderingsdokumentasie van sinodes, ringe, en gemeentes.
Ekologie
Nuwe taakspan
Netwerk vir Gendergeregtigheid
’n Genderkoördineerderstruktuur tussen sinodes om raakvlakke in die kerk te vind waar hierdie gesprek gevoer word.
Jeugfokus Kategese
Jeugfokus Kategese kombineer aanlyn hulpbronne, insluitend interaktiewe materiaal en gidse, met persoonlike ontmoetings, aflaaibare werksblaaie en tuisgesprekke
Algemene Taakspan Jeug
Nuwe taakspan
Nuwe Geloofsgemeenskappe
Nuwe taakspan
Teologiese Opleiding
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.
Nehemiah Bible Institute
***
Samewerking
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.
Anti-rassisme, versoening en geregtigheid
'n Taakspan wat hulle beywer vir anti-rassisme, versoening en geregtigheid.
Kerkbode
***
Hugenote Kollege
***
Bybelgenootskap
***
CLF
***
Bybel-Media
***
Kerklike Maatskaplike Diensteraad
Die KMDR is ‘n Nasionale Netwerk van kerklike maatskaplike diensorganisasies, wat ook as ‘n selfstandige Nie-Winsgewende Organisasie (NPO 001-694) geregistreer is.
Leerstellige en Aktuele sake
ATLAS doen navorsing en doen verslag oor aktuele, leerstellige en etiese sake.
Algemene Kuratorium
Hierdie taakspan dra oorhoofse verantwoordelikheid vir teologiese opleiding
Brugbediening
***
Algemene Taakspan Argief (ATA)
Die bewaring van argivalia, ontwikkeling van beleid, en koördinering van sinodale werksaamhede in hierdie verband.
Algemene Taakspan Regte (ATR)
Die taakspan adviseer oor die interpretasie en toepassing van die Kerkorde, die reglemente en die besluite van die Algemene Sinode.
Algemene Taakspan Fondse en Bates (ATFB)
Bestuur die finansies, bates, beleggings, eiendomme, en begroting vir die werksaamhede van die Algemene Sinode
Algemene Taakspan Leer en Aktuele Sake (ATLAS)
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.
Evangelisasie
'n Taakspan wat passievol is oor die Goeie Nuus van die koninkryk van God wat aangrypend geopenbaar is deur Jesus Christus en waarvan die Heilige Gees gelowiges daagliks nog oortuig en lei.
Roetemerkers
***
IN PAS – Werkgroep
'n Taakspan wat praktyke en gewoontes ontwikkel om gemeentes en gelowiges te ondersteun om roepingsgetrou te leef.
Diakonaat
'n Taakspan wat verskeie diakonale fokusareas dien, waaronder 'n nasionale raamwerk vir rampondersteuning, 'n beweging in vroeëkindontwikkeling, diakonale publikasies en 'n leergemeenskap.
Roetemerkers
Hierdie taakspan ondersteun die groter kerk in bediening en geloofsvorming met 'n fokus op die jeug.
Navorsing
'n Taakspan wat belyn met werksaamhede van die kerk bedieninsgprioriteite met relevante navorsing dien.
Algemene Taakspan Predikantesake
'n Taakspan wat omsien na predikantesake en bydrae tot goed opgeleide en teologies toegeruste predikante wat diens doen in die koninkryk van God.
VBO-taakspan
Die VBO Taakspan ontwikkel leergemeenskappe wat leiers oplei in Etos | Logos | Patos
Ondersteuning
Hierdie taakspanne bedien sinodes, kerklike vergaderings, gemeentes en predikante met advies en ondersteun bedieninge en projekte