Kerkkalender 2024

** LET WEL: Die datums hier onder is soos ons dit tans uit verskeie bronne kon kry. Dit is onderhewig aan verandering.
Nuwejaarsdag 1 Januarie
Biddag: Opvoeding en Onderwys 11 Februarie
Lydensweke begin (Verheerlikingsondag) 11 Februarie
Aswoensdag 14 Februarie
Wêreldbiddag: Vroue 1 Maart
Wêreldbiddag: Mans 2 Maart
Menseregtedag 21 Maart
Palmsondag 24 Maart
Goeie Vrydag 29 Maart
Stilsaterdag 30 Maart
Paasfees (Opstandingsondag) 31 Maart
Gesinsdag 1 April
Dag van Danksegging en Verootmoediging 7 April
Vryheidsdag 27 April
Werkersdag 1 Mei
Sinodale Bid- en Dankdag 5 Mei
Arbeidsondag 5 Mei
Hemelvaart 9 Mei
Moedersdag 12 Mei
Pinkster 12-19 Mei
Pinksterfees 19 Mei
Drie-Eenheidsondag 26 Mei
Biddag: Ekologie 2 Junie
Biddag: Blindes 9 Junie
Biddag: Jeug en Kategese 16 Junie
Vadersdag 16 Junie
Jeugdag 16 Junie
Publieke Vakansiedag (Jeugdag word gevier) 17 Junie
Nasionale Vrouedag 9 Augustus
Bybelsondag 25 Augustus
Nasionale Biddag vir Dowes 1 September
Toerustingsondag 8 September
Erfenisdag 24 September
Biddag: Bejaardes 29 September
Biddag: Bediening aan die Jode 6 Oktober
Biddag: Gesondheidsdienste 20 Oktober
Hervormingsfees 27 Oktober
Biddag vir Beskermingsdienste 17 November
Wêreldvigsdag 1 Desember
Biddag in aansluiting by Wêreldvigsdag 1 Desember
Versoeningsdag 16 Desember
Kersfees 25 Desember
Welwillendheidsdag 26 Desember
Plasinggalery
Pos Dokumente
Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 Julie 2026)
10 July 2026
Uitreik na immigrante in nood | Huis Piek se inwoners wys liefde met grondboontjiebotter en konfyt
8 July 2026
’n Brief vir die vroue van ons kerk
7 July 2026
Brief: Om as leraar af te los op die platteland
7 July 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Skuiling
12 July 2026
Igloe
11 July 2026
Kwaliteit – Gebed
10 July 2026
Kwaliteit
10 July 2026

Lig Tydskrif Vennote

Liewe Jesus se pleister en die Groot Geneesheer
10 July 2026
Laaste dae van genade vir Hermanus-vrou: ‘Dankie, Here’
8 July 2026
Van ’n intensiewesorgeenheid na die Comrades – vrou vertel van haar wonderbaarlike herstel ná ’n motorongeluk
8 July 2026
Ná 32ste aansoek om keuring ’n dokter: ‘God het my geleer hoe om staande te bly in die wind’
7 July 2026