NG Kerk spreek haar uit teen geweld en die miskenning van mense se menswaardigheid

Die NG Kerk betreur alle vorme van geweld en diskriminasie wat mense se Godgegewe menswaardigheid aantas.
Die NG Kerk se reaksie op Covid-19

Kommunikasie oor die NG Kerk se reaksie op die Covid-19 pandemie.
COVID-19: Hoe kan my gemeente betrokke wees?

Gemeentes se betrokkenheid ten tye van die Covid-19 pandemie.
COVID-19: Reëlings rondom begrafnisse

Regulasies moet in ag geneem word terwyl leraars voortgaan om baie nodige pastorale hulp te verleen.
Inligting oor Covid-19

‘n Pastorale brief en verklaring van die ASM te midde van die pandemie.
Die trou en die sorg van die Here

‘n Beroep word op gemeentes gedoen om te volhard in gebed en in die ondersteuning van mense in nood.
Verklaring: selfdegeslagverhoudings

2015-besluit oor selfdegeslagverhoudings op grond van prosedurele redes ter syde gestel
Algemene Sinode: Persverklaring oor selfdegeslagverhoudings

2019 besluit van die Algemene Sinode insake selfdegeslagverhoudings
Persverklaring oor vreemdelingehaat

Die NG Kerk soek versoening, eerder as vreemdelingehaat in al die verskyningsvorme daarvan.
Persverklaring oor geweld

‘n Duidelike ‘nee’ teen geweld moet gehoor word. Daarmee saam moet slagoffers van geweld pastoraal ondersteun word.