Week van 3 Oktober 2025

In hierdie week se joernaal reflekteer die algemene sekretaris op drie, nee vier C’s wat skakeling van die NG Kerk met kerke wereldwyd teologies grond.
Dagboek van die Algemene Sekretaris

Nioma Venter vertel van die taakspanne wat die afgelope twee weke ontmoet het, die energie in vennootskap met medewerkers van die kerkverband en die leergemeenskap wat in Pretoria ontmoet het.
Humanitêre hulp in Midde Ooste

Duidelike kommunikasie is nodig, veral wanneer daar spanning of onsekerheid is. Hier is ’n paar eerlike vrae en antwoorde
Pastorale brief in Augustus 2025

Ons is bewus van soveel onrustigheid, kommer en nood rondom ons. Ons soek wysheid as gelowiges en bid dat God ons genadig sal wees. ‘n Brief aan leraars en lidmate.