Heilige Onrus: Lirieke, Verlange en Nuwe Liturgie

’n Gesprek oor hoe die musiek en lirieke van Spoegwolf en F****polisiekar funksioneer as moderne liturgie. Ons ondersoek hoekom hierdie konserte duisende jongmense trek, watter verlange daar aangespreek word, en wat predikante kan leer oor eerlikheid, belydenis en gemeenskapsvorming in aanbidding. Ons verken die “heilige onrus” wat reeds lank sigbaar is in Afrikaanse alternatiewe musiek. Ons vra hoe liturgie ruimte kan skep vir poëtiese twyfel, hoop en eerlikheid, sonder om geloof te verdun.
Facilitator: Ivor Swartz
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Wed | Aug 26 2026
16:00 - 17:00
Thu | Jan 1 1970
TBC
0 booked seats

Gebeurtenis besonderhede

Wed | Aug 26 2026
16:00 - 17:00
Shiraz
TBC
49
Plekke beskikbaar
60

Binnekort beskikbaar