Geloofsversterking en twyfel in ‘n sekulariserende wêreld

Hoe bou ons ’n geloof wat eerlik met twyfel kan leef? Hoe neem ons mense se vrae ernstig op en hoe kan ons geloof versterk word in ’n toenemend sekulariserende wêreld. Kom dink en gesels saam.
Facilitator: Roedolf Botha
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Wed | Aug 26 2026
09:30 - 10:30
Thu | Jan 1 1970
TBC
0 booked seats

Gebeurtenis besonderhede

Wed | Aug 26 2026
09:30 - 10:30
Shiraz
TBC
0
Plekke beskikbaar
100

Besprekings open 15 April

Roedolf Botha

Roedolf Botha is predikant by NG Gemeente Oosterlig. Hy is ‘n dinamiese leier met ’n passie vir Bybelgefundeerde prediking, geestelike verdieping en missionale gemeente-wees. Hy begelei gelowiges om Christus prakties te volg en God se hoop sigbaar te leef in die alledaagse.