Ontdek hoe films die evangelie in mense se wêreld laat land—waar storie en Skrif mekaar ontmoet vir vars, kontekstuele prediking wat harte en verbeelding raak.
Roedolf Botha is predikant by NG Gemeente Oosterlig. Hy is ‘n dinamiese leier met ’n passie vir Bybelgefundeerde prediking, geestelike verdieping en missionale gemeente-wees. Hy begelei gelowiges om Christus prakties te volg en God se hoop sigbaar te leef in die alledaagse.