Leierskap in krisis: Tussen bangwees, angs en toksiese empatie

Ons dink saam oor leierskap in onseker tye. Lei ons met wysheid en moed? Hoe moet ons onderskei tussen vrees, angs en toksiese empatie aan die een kant en gesonde, hoopvolle leierskap aan die ander kant. Kom dink en gesels saam!
Facilitator: Roedolf Botha
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Thu | Aug 27 2026
09:30 - 10:30
Thu | Jan 1 1970
TBC
0 booked seats

Gebeurtenis besonderhede

Thu | Aug 27 2026
09:30 - 10:30
Shiraz
TBC
0
Plekke beskikbaar
100

Besprekings open 15 April

Roedolf Botha

Roedolf Botha is predikant by NG Gemeente Oosterlig. Hy is ‘n dinamiese leier met ’n passie vir Bybelgefundeerde prediking, geestelike verdieping en missionale gemeente-wees. Hy begelei gelowiges om Christus prakties te volg en God se hoop sigbaar te leef in die alledaagse.