Jesus, die oorspronklike ‘Pied Piper,’

Jesus, die oorspronklike ‘Pied Piper,’ nooi ons uit om op die maat van nuwe musiek te loop en te leef. Regdeur die Lukasevangelie neem Hy ons saam op ‘n opwindende, maar gevaarlike reis om God, ander mense, en onsself nuut te ontdek en van harte te dien
Facilitator: Prof. Stephan Joubert
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Tue | Aug 25 2026
09:30 - 10:30
Thu | Jan 1 1970
R0
0 booked seats
stephan-joubert

Prof. Stephan Joubert

Gebeurtenis besonderhede

Tue | Aug 25 2026
09:30 - 10:30
Goudinisaal
R0
0
Plekke beskikbaar
400

Besprekings open 15 April

Prof. Stephan Joubert

Stephan Joubert is ’n teoloog, predikant, bekroonde skrywer en gesinsman. Hy staan aan die hoof van ekerk, ’n Afrikaanse virtuele geloofsgemeenskap wat mense regoor die wêreld deur digitale bediening bereik. Hy is ’n rubriekskrywer vir Beeld en JUIG! en dien ook as buitengewone professor aan verskeie universiteite. Die Boodskap, ’n moderne vertaling van die Bybel wat hy saam met Jan van der Watt onderneem het, is een van die hoogtepunte in sy lewe. Stephan het baie boeke geskryf, onder andere Jesus – ’n radikale sprong, wat in 2010 met die Andrew Murray-prys bekroon is. Hy het reeds meer as 55 titels gepubliseer en meer as 200 000 boeke verkoop.