Tegnieke om nuwe konneksies te maak, uitkomste te ontgin en vars lewe in beplanning te blaas. Kom oefen om buite die kassie te dink en wees verras met nuwe moontlikhede.
Roelf Opperman en Fritz Snyman is predikante in die NG Kerk. Roelf is brugpredikant in Doornkloof en Fritz is predikant in Lynnwood. Beide van hulle is ook vennote in die Bronze Baobab groep waar hulle fasilitering doen en ook opleiding in fasiliteringstegnieke gee.
Fritz Snyman