Stoei-erige standpunte/ Hoefyster-gesprekke/ Boeiende Bravade

n Tegniek waar daar aan die hand van temas op ‘n skaal van 1-10 aangetoon word hoe elkeen oor die tema voel en dan daarvolgens word daar gesels. Hierdie manier van stelling stel help gesprek vorder eerder as ‘n vraag wat nie noodwendig ‘n opinie uitlok nie.
Facilitator: Roelf Opperman / Fritz Snyman
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Wed | Aug 26 2026
16:00 - 17:00
Thu | Jan 1 1970
R0
0 booked seats
WhatsApp-Image-2026-02-27-at-07.59.51-11

Roelf Opperman / Fritz Snyman

Gebeurtenis besonderhede

Wed | Aug 26 2026
16:00 - 17:00
Restaurant / Koffiekelder
R0
2
Plekke beskikbaar
60

Binnekort beskikbaar

Roelf Opperman / Fritz Snyman

Roelf Opperman en Fritz Snyman is predikante in die NG Kerk. Roelf is brugpredikant in Doornkloof en Fritz is predikant in Lynnwood. Beide van hulle is ook vennote in die Bronze Baobab groep waar hulle fasilitering doen en ook opleiding in fasiliteringstegnieke gee.