Hierdie tegniek gebruik storiekaarte, waar deelnemers prentjies kies en ‘n nuwe toekoms droom vir die tema op die tafel. Die tafel kies elkeen ‘n prentjie en voeg dit saam om uiteindelik ‘n groter droom te formuleer en by ‘n narratief uit te kom wat meer is as die individuele dele. Jy kry “tools” wat jy in jou bediening in die gemeente kan gebruik.