Fliekjoernaal

Kom luister, gesels en dink na oor ons oor hoop, ons identiteit, moed en betekenis. Hierdie ruimte is nie net waar ons uittreksels uit flieks, reekse en ander digitalekuns kyk nie. Dit is ’n ruimte vir eerlike nadenke, groei en nuwe perspektiewe. Jy kan self besluit of jy die stilte wil geniet; saam wil kuier; jou hande wil besig hou of sommer net ‘te wees’.
Facilitator: Handré Meyer
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Wed | Aug 26 2026
12:30 - 13:30
Thu | Jan 1 1970
R0
0 booked seats

Gebeurtenis besonderhede

Wed | Aug 26 2026
12:30 - 13:30
Speletjieslokaal
R0
10
Plekke beskikbaar
29

Binnekort beskikbaar