Selfs al voel jy jy is nie kreatief nie, nooi ons jou om saam met ons met klei te werk. In hierdie werkswinkel fokus ons daarop dat die Here ons gevoel van onvermoë kan verander in kreatiewe nuwe idees met wonderlike resultate.
“Here, ons Heer, hoe magtig is u Naam oor die hele aarde!” Psalms 8:10