Fliekjoernaal

Kom luister, gesels en dink na oor ons oor die vraag: Waarvoor leef jy? Oor wie gaan dit? Hierdie ruimte is nie net waar ons uittreksels uit flieks, reekse en ander digitalekuns kyk nie. Dit is ’n ruimte vir eerlike nadenke, groei en nuwe perspektiewe. Jy kan self besluit of jy die stilte wil geniet; saam wil kuier; jou hande wil besig hou of sommer net ‘wees’.
Facilitator: Annelet Slazus
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Tue | Aug 25 2026
12:30 - 13:30
Thu | Jan 1 1970
R0
0 booked seats

Gebeurtenis besonderhede

Tue | Aug 25 2026
12:30 - 13:30
Speletjieslokaal
R0
4
Plekke beskikbaar
30

Binnekort beskikbaar