Legkaart en Lewe

“Ja, Ek ken die planne wat Ek vir julle het,” is die uitspraak van die Here. “Dit is planne van voorspoed, en nie teenspoed nie, om aan julle ‘n toekoms en hoop te gee.” Jeremia 29:11 Ons geniet ‘n heerlike middag saam waar ons legkaart bou en na dink oor die groter prentjie.
Facilitator: Lerisa Meyer
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Wed | Aug 26 2026
16:00 - 17:00
Thu | Jan 1 1970
R0
0 booked seats

Gebeurtenis besonderhede

Wed | Aug 26 2026
16:00 - 17:00
Speletjieslokaal
R0
2
Plekke beskikbaar
30

Binnekort beskikbaar

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB

Lerisa Meyer

Ek is iemand wat hou van goeie stories en kreatiewe ruimtes waar ons ons geloof op nuwe en betekenisvolle maniere kan ontdek. Ek gebruik dikwels simboliek en handewerk om te wys hoe geloof nie net verstaan word nie, maar ook beleef kan word. My liefde vir kuns kom vanuit 'n diep oortuiging dat ek GLAD NIE KAN TEKEN NIE - nie eens 'n stokmannetjie nie. Maar, ek sien die ware kuns raak in die eenvoudige waarheid wat wys dat God geduldig besig is om iets nuuts en moois in ons lewens te vorm.