Dinsdagoggend - Jesus roep

Ons begin by roeping. Ons sing en dink oor Jesus wat ons roep – ten spyte van al ons eie tekortkominge. Ons skep ‘n ruimte waarin jy ook weer oor jou eie roeping kan nadink.
Facilitator: Zander van der Westhuizen
Session Title *
Description *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Tue | Aug 25 2026
08:00 - 09:00
Thu | Jan 1 1970
R0
0 booked seats
ChatGPT-Image-Mar-3-2026-at-06_29_49-AM

Zander van der Westhuizen

Gebeurtenis besonderhede

Tue | Aug 25 2026
08:00 - 09:00
Grootsaal
R0

Besprekings open 15 April

Hierdie sessie is oop vir almal

Zander van der Westhuizen

Zander van der Westhuizen is ’n predikant, radio-omroeper, skrywer en musikant. Hy is getroud met Maartje en saam met hul twee kinders woon hulle in die ooste van Pretoria. Tydens die Predikante Saamkoms is Zander verantwoordelik vir die saamstel van al die groot byeenkomste in die Boland-saal (Grootsaal). Hy organiseer die musikante en speel self klavier. Hy is ook die vervaardiger van die Saam in Lof musiekproduksie waarmee die Saamkoms afsluit.