Woensdagaand - Jesus ly

Ons lewe in ‘n wêreld waarin baie lyding ons elke dag konfronteer. Dalk beleef jy tans lyding in jou eie lewe. Jesus se kruisiging dra ‘n boodskap wat uiteindelik nuwe lewende water van reinheid en verlossing deur ons lewe kan laat spoel.
Facilitator: Zander van der Westhuizen
Session Title *
Description *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Thu | Aug 27 2026
19:00 - 20:00
Thu | Jan 1 1970
R0
0 booked seats
Zander-SQ-2

Zander van der Westhuizen

Gebeurtenis besonderhede

Thu | Aug 27 2026
19:00 - 20:00
Grootsaal
R0

Besprekings open 15 April

Hierdie sessie is oop vir almal

Zander van der Westhuizen

Zander van der Westhuizen is ’n predikant, radio-omroeper, skrywer en musikant. Hy is getroud met Maartje en saam met hul twee kinders woon hulle in die ooste van Pretoria. Tydens die Predikante Saamkoms is Zander verantwoordelik vir die saamstel van al die groot byeenkomste in die Boland-saal (Grootsaal). Hy organiseer die musikante en speel self klavier. Hy is ook die vervaardiger van die Saam in Lof musiekproduksie waarmee die Saamkoms afsluit.