By hierdie Idee Ateljee deel ons idees wat hoop gee, wat ons uitdaag, ons nuut laat dink – wat ons harte en denke weer opnuut aanraak.
Ons nooi almal uit om ’n kort, inspirerende praatjie – nie langer as 10 minute nie – op te neem en dit as ’n YouTube-skakel met ons te deel. Die skakel moet met beperkte toegang ingestel wees (unlisted) en gestuur word na lerisastrydom@gmail.com.