Gebedsstasies 4. Jesus Leer – Ons is verwonderd

Lukas 4:22

Mense was verstom oor Jesus se woorde. Hy leer met gesag, wysheid en genade. Sy lering wys vir ons hoe God se koninkryk lyk.

Hier luister ons weer na sy stem.

Ritueel:

Daar is plat klippe en bordkryt. Skryf ’n woord of kort sin wat jy by Jesus leer – byvoorbeeld liefde, genade, hoop – en plaas die klip weer neer as ’n teken van sy wysheid wat bly.

Gebedsstasies

Regoor die terrein, is daar sewe gebedsstasies. Hierdie stasies is die hele tyd beskikbaar gedurende die konferensie, en jy is welkom om hulle enige tyd te besoek.

Elke stasie fokus op ’n ander moment in Jesus se lewe, soos dit in die Evangelie van Lukas vertel word. Saam neem hulle ons op ’n reis deur Jesus se lewe: van sy koms na die wêreld, sy roepstem, sy genesing en onderrig, sy lyding, sy opstanding en sy heerskappy.

Die gebedsstasies is ruimtes vir stilword, gebed en ontmoeting met God. Jy kan hulle besoek wanneer jy vrye tyd tussen sessies het, wanneer jy die behoefte het aan stilte, of wanneer jy net ’n oomblik wil neem om by God stil te staan.

Jy kan ’n stasie alleen besoek, of jy kan iemand nooi om saam met jou te gaan, ’n vriend, mentor of iemand uit jou groep. By elke stasie is daar ’n eenvoudige handeling wat jou kan help om te bid en te reflekteer.

Neem jou tyd.

Word stil. Bid. Luister.

Mag hierdie gebedsstasies jou help om Jesus op ’n nuwe manier te ontmoet gedurende die konferensie.

Facilitator: Geen fasiliteerder
Session Title *
Description *
Lokaal *
Kies Datumreeks *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Geen datum nie
06:00 - 20:00
Thu | Jan 1 1970
TBC
0 booked seats

Gebeurtenis besonderhede

25 - 27 August 2026
06:00 - 20:00
Buite
TBC
0
Plekke beskikbaar
1

Besprekings open 15 April

Geen fasiliteerder

Daar is geen aanbieder by die stasies nie, elke persoon of groep besluit self hoe lank hulle daar wil bly en hoe hulle die stasie vir gebed en refleksie wil gebruik.