Leef met verbeelding

In hierdie sessie nooi Elmarié Dercksen ons om die rol van verbeelding in geloof en bediening nuut te ontdek. Wanneer ons met verbeelding leef, begin ons God se teenwoordigheid en moontlikhede raaksien op plekke waar ons dit maklik miskyk – in stories, mense, kuns en die gewone lewe. Deur stories, beelde en kreatiewe refleksie help sy ons om weer met vars oë na ons roeping te kyk. Hierdie gesprek wil predikante inspireer om ruimte te maak vir verbeelding in hulle eie geloofslewe en in die bediening van gemeentes – sodat nuwe hoop, nuwe taal en nuwe moontlikhede kan groei.
Facilitator: Elmarié Dercksen
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Wed | Aug 26 2026
09:30 - 10:30
Thu | Jan 1 1970
R0
0 booked seats

Gebeurtenis besonderhede

Wed | Aug 26 2026
09:30 - 10:30
Goudinisaal
R0
76
Plekke beskikbaar
400

Binnekort beskikbaar