Stoepstories

Paneelgesprek in die styl van Maak ‘n las/Op die stoep. Paneellede onder leiding van Jan Grobbelaar en bestaande uit onder andere Hancke van Blerk, Awie Brand, Wouter van Velden, Fanus Hansen en Fourie Rossouw. Die paneel vertel humoristiese verhale uit hulle bediening. Gehoorlede word uitgenooi om deel te neem aan die gesprek en self ook snaakse bedieningsverhale te kom deel. Ons lag, kuier en gesels SAAM.
Facilitator: Jan Grobbelaar
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Wed | Aug 26 2026
16:00 - 17:00
Thu | Jan 1 1970
R0
0 booked seats

Gebeurtenis besonderhede

Wed | Aug 26 2026
16:00 - 17:00
Jaard
R0
18
Plekke beskikbaar
60

Binnekort beskikbaar

Jan Grobbelaar

Predikant by NG Kerk Patmos in Gqeberha