Rus jou kategete en ouers toe om in vandag se taal kinders en tieners se geloof te begelei. Deelnemers ontvang die Kategete toerusting pakket met hulpmiddels en aktiwiteite asook toerusting videos. Enige grootte gemeente kan hierby baat, ongeag die tipe kurrikulum wat julle volg. Kategese materiaal sal ook uitgestal word.
Facilitator: Annelet Slazus en Christiaan Oberholzer en ander lede van die AS Taakspan Kategese
About the facilitator
Datum
Tue | Aug 25 2026
Tyd
14:00 - 15:00
Lokaal
Thu | Jan 1 1970
koste
TBC
(120 seats )
0 booked seats
Annelet Slazus en Christiaan Oberholzer en ander lede van die AS Taakspan Kategese