Meer as woorde...

Ons verwoording van geloof leef nie net in preke nie — dit leef in beelde, klank, stories en beweging. Soms sê ’n toneel, ’n lied of ’n storie meer as wat woorde ooit kan. In hierdie sessie ontdek ons hoe geloof gestalte kry buite die norm. Ons dink na oor hoe dit wat ons sien, hoor en beleef deur films, verhale en musiek ons vorm. Tiaan van Niekerk neem ons na die wêreld van film, waar visuele stories ons uitdaag, ontroer en help om dieper waarhede raak te sien. Francois Mulder wys hoe musiek ’n geloofsontmoeting word. Antoinette Wilson bring narratief en drama na vore as maniere waarop geloof nie net vertel word nie, maar beliggaam word. Cecile Murray-Louw nooi ons verder om oop te wees vir die verskeie kreatiewe maniere waarop God met ons kommunikeer.
Facilitator: Francois Mulder, Antoinette Wilson, Tiaan van Niekerk, Cecile Murray-Louw
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Tue | Aug 25 2026
12:30 - 13:30
Thu | Jan 1 1970
TBC
0 booked seats
Basic RGB

Francois Mulder, Antoinette Wilson, Tiaan van Niekerk, Cecile Murray-Louw

Gebeurtenis besonderhede

Tue | Aug 25 2026
12:30 - 13:30
Berlinka
TBC
0
Plekke beskikbaar
70

Binnekort beskikbaar

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB

Francois Mulder, Antoinette Wilson, Tiaan van Niekerk, Cecile Murray-Louw