God, mens en KI

Wat gebeur wanneer tegnologie nie meer net ’n hulpmiddel is nie, maar ’n mede-spreker, mede-denker en selfs mede-vormer? In hierdie sessie word ons genooi om eerlik en nuuskierig te kyk na die dinamiese verhouding tussen God, mens en masjien — nie as teenstanders nie, maar as rolspelers in ’n nuwe werklikheid. Pieter Visser neem ons op reis na waar KI as “skrywer” nuwe vrae oopmaak oor roeping, kreatiwiteit en die integriteit van prediking. Johan van der Merwe help ons om dieper te delf in die idee van agentskap en om te vra wie werklik handel, besluit en betekenis gee in ’n wêreld. Ruben Scheepers laat ons nadink oor volhoubaarheid. Marius Nel bring ons terug na die teks, waar selfs antieke tale soos Grieks nuwe lewe kan kry deur tegnologie.
Facilitator: Pieter Visser, Johan van der Merwe, Marius Nel & Ruben Scheepers
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Wed | Aug 26 2026
14:00 - 15:00
Thu | Jan 1 1970
TBC
0 booked seats
Basic RGB

Pieter Visser, Johan van der Merwe, Marius Nel & Ruben Scheepers

Gebeurtenis besonderhede

Wed | Aug 26 2026
14:00 - 15:00
Barlinka
TBC
70
Plekke beskikbaar
70

Binnekort beskikbaar