Die geskiedenis van Worcester Moedergmeente

Besoek Worcester Moedergemeente en ontdek waarom Worcester bekend staan as SA se “Care Capital”. Die toer behels die volgende: – Aankoms en verwelkoming in die kerk – Orrelspel op die 128 jaar oue orrel wat onlangs volkome oorgedoen en herstel is – Pionierskool/Innovation vir the blind (Bekendstelling en gekombineerde musiekuitvoering) – De la Bat skool vir dowes bekendstelling – Deel in twee groepe vir 2 toere: * Toer 1: Kerk – Konsistorie met al sy foto’s; Voorportaal met tydlyne en ou Bybels; Liturgiese ruimte met Kansel en eerste Bybel in Chichewa vertaal in opdrag van Moedergemeente; Kloktoring. * Toer 2: Saal – Uitvoering op gemeente se oorspronklike orrel ± 175 jaar oud; Grafte op terrein, oorspronklike stoor van lykswa en lykswa. (Toer lengte: 1 uur 15minute)
Facilitator: Carel van der Merwe
Session Title *
Description *
Is hierdie aktiwiteit oop vir almal?
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum
Kies Datumreeks
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Wed | Aug 26 2026
12:30 - 13:30
Thu | Jan 1 1970
R0
0 booked seats
Basic RGB

Carel van der Merwe

Gebeurtenis besonderhede

Wed | Aug 26 2026
12:30 - 13:30
Worcester Moedergemeente
R0
0
Plekke beskikbaar
100

Binnekort beskikbaar

Carel van der Merwe

Leraar, Worcester Moedergemeente Selnommer: 076 060 2653