Waarheen met kategese?

Hoe verander ek kategese na die grootste drywer van groei in my gemeente? Wat werk en wat werk nie. Nuwe tendense en hoekom party antieke maniere nog beter gaan werk as ooit!
Facilitator: Francois Lamprecht
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Wed | Aug 26 2026
12:30 - 13:30
Thu | Jan 1 1970
TBC
0 booked seats

Gebeurtenis besonderhede

Wed | Aug 26 2026
12:30 - 13:30
Shiraz
TBC
0
Plekke beskikbaar
100

Besprekings open 15 April

Francois Lamprecht

Francois is leraar by NG Gemeente Pellissier in Bloemfontein. Hy ontwikkel en bestuur strategies die gemeente kultuur en toekoms visie. Hy bedien ook saam met groepe jong gelowiges om God se liefde tasbaar te maak vir volgende generasies.