Logo-Amptelik_2024
Algemene Taakspan Navorsing (ATN)
'n Taakspan wat belyn met werksaamhede van die kerk bedieninsgprioriteite met relevante navorsing dien.

Navorsing is ʼn kontinue werksaamheid van die Algemene Sinode. Die ASM formuleer in lyn met die bedieningsprioriteite  navorsingsopdragte vir die Taakspan Navorsing. Die Taakspan Navorsing ondersteun ook taakspanne, soos deur die ASM aangewys, met relevante navorsing oor die bedieningsprioriteite en fokusareas van die Algemene Sinode:  Ekumene & Publieke Getuienis, Roeping en Omgewingsorg, Gemeentebediening, Opleiding en Toerusting. Die taakspan hou die volgende staande navorsingsprojekte in stand om die te by te dra tot 'n dieper verstaan van huidige en langtermyn tendense in die kerk: Gemeente-opname (Kerkspieël); Erediensganger-opname (NCLS); 'n verskillende predikante opnames.

 

Create a venue

Venue Title *
Venue Image *
Maximum file size: 128 MB
Description *
Facilitator
Facilitator Image
Maximum file size: 128 MB
Location *
date *
Venue Duration

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB