
VONKK-taakspan
Vonkk staan vir Voortgesette Ontwikkeling van Nuwe Klassieke Kerkmusiek. Alhoewel die Liedboek wat in 2001 verskyn het ’n wonderlike skat van klassieke en meer eietydse klassieke kerkliedere bevat, weet ons dat klassieke kerkmusiek in die moderne eeu waarin ons leef nog steeds ontwikkel. Dit sien ons ook wêreldwyd.
Klik hier om VONKK se webblad te besoek.