Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk

Ons wil doen wat reg is, ons wil liefde bewys, ons wil lewe voor U, bedagsaam loop

Jongste Nuus

Bly op hoogte met die jongste nuus en gebeure binne ons geloofsgemeenskap. Lees oor onlangse bedieninge, projekte en aktiwiteite
Prayer and Repentance_page-0001
Kom ons bid vir Suid-Afrika – 50 dae van gesamentlike voorbidding
WhatsApp-Image-2026-08-26-at-13.34.15
Erfenismaand 2026: 'n Persoonlike reis deur September
Erfenismaand 2026: 'n Persoonlike reis deur September
Miga 6:8 Taakspan stel 'n hulpmiddel bekend vir gebruik in E...
SAAMkoms
NG Kerk bring leraars ná meer as twee dekades weer nasionaal saam
Ná meer as twee dekades kom sowat 700 leraars van regoor Sui...
Anti-Korrupsie
Die NG Kerk se Roeping tot Integriteit, Geregtigheid en Hoop in 'n konteks van Korrupsie
ATB3559_BMSinodeGrafieka_Julie20244
Kerkkalender 2027
Vind al die nodige vakansiedae, kerklike feesdae en biddae v...
'n Gebedsgids vir Paasnaweek_page-0001
‘n Gebedsgids vir Paasnaweek 2026 - Voorbidding en Veilige Padgebruik
Jesus se laaste week op aarde - Matteus 21-28 Ons noem Je...
Nuusbrief
ASM Nuusbrief
Wat gebeur tans in die ASM? Lees dit in ons jongste nuusbrie...
DeelDieGoeieNuus_Maart2026_page-0001
Deel die Goeie Nuus
Deel die Goeie Nuus
Twaalf teologiese uitgangspunte wat 'n geïntegreerde benader...

Taakspanne

Ontmoet ons toegewyde taakspanne wat verskeie bedieninge en projekte lei. Leer meer oor hul werk en hoe jy kan deelneem
Flam
'n Taakspan wat musiek in 'n kontemporêre styl selekteer en aanbeveel vir gebruik in die kerk.
NG Kerk Argief
Die Argief van die NG Kerk bewaar argivalia, huisves digitale versamelings, stel inligting vir navorsers beskikbaar, bied toegang tot inligtingswette, en stoor vergaderingsdokumentasie van sinodes, ringe, en gemeentes.
Ekologie
Nuwe taakspan
Kerklike opleiding
Netwerk vir Gendergeregtigheid
 ’n Genderkoördineerderstruktuur tussen sinodes om raakvlakke in die kerk te vind waar hierdie gesprek gevoer word.
Jeugfokus Kategese
Jeugfokus Kategese kombineer aanlyn hulpbronne, insluitend interaktiewe materiaal en gidse, met persoonlike ontmoetings, aflaaibare werksblaaie en tuisgesprekke
Algemene Taakspan Jeug
Nuwe taakspan
Nuwe Geloofsgemeenskappe
Nuwe taakspan

Byeenkomste

Vind inligting oor ons komende byeenkomste, insluitende seminare, werkswinkels, projekte en spesiale geleenthede. Sluit aan en beleef geloof in aksie

Dag 2: Nasionale Bekering (50 Dae Gebedsreis)

12:00 am, Tuesday
Gauteng
15
Sep

Dag 1: Danksegging vir Suid-Afrika (50 Dae Gebedsreis)

12:00 am, Monday
Gauteng
14
Sep

Bedieningsvennote

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore