Binnekamer
Binnekamer
Slanghoek huisies
(25–27 August 2026)
Venue Details

Spiritualiteitsbegeleiding in die vorm van groepgesprek: Die ruimte word deur ʼn bekwame fasiliteerder gehou. Ontdek saam met ander waar en hoe God op hierdie oomblik in jou lewe aan die werk is. Verwag om verras te word.

Sessions
DA
ChatGPT-Image-Mar-16-2026-11_52_51-AM
Ons luister saam hoe God in ons lewens werk
Groepsbegeleiding in Spiritualiteit Hierdie sessie skep ’n rustige ruimte waar mense saam kan luister na die vraag: Waarmee is die Here tans in my lewe besig? Dit is nie primêr ’n pastorale gesprek waar probleme opgelos word nie. Die fokus is eerder op aandag, verbeelding en ontdekking, om raak te...

lees meer

Facilitator: Marié Britz
Status: Open
Slanghoekhuisie 2
Tue | Aug 25 2026
09:30 - 10:30
TBC

Besprekings open 15 April

Verseker jou plek by die 2026 PREDIKANTE SAAMKOMS, bespreek nou!

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB