Denkforum
Denkforum
Goudinisaal
(25–27 August 2026)
Venue Details

Luister na vars insigte en neem deel aan eerlike, lewende gesprekke wat jou denke verruim en jou perspektief verbreed. Paneelgesprekformaat.

Venue Details

Luister na vars insigte en neem deel aan eerlike, lewende gesprekke wat jou denke verruim en jou perspektief verbreed. Paneelgesprekformaat.

Venue Details

Luister na vars insigte en neem deel aan eerlike, lewende gesprekke wat jou denke verruim en jou perspektief verbreed. Paneelgesprekformaat.

Sessions
DA
stephan-joubert-1
Jesus, die oorspronklike ‘Pied Piper,’
Jesus, die oorspronklike ‘Pied Piper,’ nooi ons uit om op die maat van nuwe musiek te loop en te leef. Regdeur die Lukasevangelie neem Hy ons saam op ‘n opwindende, maar gevaarlike reis om God, ander mense, en onsself nuut te ontdek en van harte te dien

lees meer

Facilitator: Prof. Stephan Joubert
Status: Open
Goudinisaal
Tue | Aug 25 2026
09:30 - 10:30
R0

Binnekort beskikbaar

Elmarie
Leef met verbeelding
In hierdie sessie nooi Elmarié Dercksen ons om die rol van verbeelding in geloof en bediening nuut te ontdek. Wanneer ons met verbeelding leef, begin ons God se teenwoordigheid en moontlikhede raaksien op plekke waar ons dit maklik miskyk – in stories, mense, kuns en die gewone lewe. Deur stories,...

lees meer

Facilitator: Elmarié Dercksen
Status: Open
Goudinisaal
Wed | Aug 26 2026
09:30 - 10:30
R0

Binnekort beskikbaar

Jaco-Strydom
Die geheime krag van stories
Verhale kry dinge met ons reg wat selfs goeie argumente sukkel om te doen. In ’n wêreld met toenemende inligtingsgeraas en konstante stryery op publieke forums, kan die herontdekking van die kuns van die vertel van stories ons dalk meer help as wat ons besef. Stories (fiksie en nie-fiksie) beweeg...

lees meer

Facilitator: Jaco Strydom
Status: Open
Goudinisaal
Thu | Aug 27 2026
09:30 - 10:30
R0

Binnekort beskikbaar

denkforum-2
Skatte uit die verlede vir die hede
In hierdie paneelgesprek neem ons die historiese wysheid van ’n lewende tradisie ernstig op – ’n tradisie wat ons dra, vorm en uitdaag terwyl ons die Bybel verantwoordelik interpreteer en die evangelie vandag verwoord. Dis ’n lewende gesprek oor hoe diep teologiese denke nie net ons koppe vorm nie, maar...

lees meer

Facilitator: Tom Smith, Jan Lubbe, Liesl Joubert & Ruan Fourie
Status: Open
Goudinisaal
Tue | Aug 25 2026
12:30 - 13:30
TBC

Binnekort beskikbaar

denkforum-3
Om te Begin by die Einde: ‘n Toekomsverbeelding vir vandag
“The church of Christ witnesses to the end of all things. It lives from the end, it thinks from the end, it acts from the end, it proclaims its message from the end… The church speaks within the old world about the new world. And because it is surer of...

lees meer

Facilitator: Marnus Havenga, Robert Vosloo, Yolande Steenkamp, Helgard Pretorius
Status: Open
Goudinisaal
Wed | Aug 26 2026
12:30 - 13:30
R0

Binnekort beskikbaar

Verseker jou plek by die 2026 PREDIKANTE SAAMKOMS, bespreek nou!

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB