Idee-Ateljee
Idee-Ateljee
Barlinka
(25–27 August 2026)
Venue Details

Laat jou inspireer deur kort, kragtige praatjies wat jou nuwe idees gee, kreatiwiteit aansteek en jou moed gee om anders te dink. In die formaat van TED-talks.

Venue Details

Laat jou inspireer deur kort, kragtige praatjies wat jou nuwe idees gee, kreatiwiteit aansteek en jou moed gee om anders te dink. In die formaat van TED-talks.

Venue Details

Laat jou inspireer deur kort, kragtige praatjies wat jou nuwe idees gee, kreatiwiteit aansteek en jou moed gee om anders te dink. In die formaat van TED-talks.

Sessions
DA
1
Van banke na belewenis.
Wat daarvan as kerk-wees meer is as net sit en luister? Wat daarvan as geloof iets is wat jy beleef, ervaar en leef, selfs buite die bekende ruimtes? In hierdie sessie word ons uitgenooi om die erediens nuut te beleef: Nie as ’n plek waar jy net opdaag nie, maar...

lees meer

Facilitator: Petrus Botha, Morné Jacobs, Annatha Nel, Jacques Strydom
Status: Open
Barlinka
Tue | Aug 25 2026
09:30 - 10:30
TBC

Binnekort beskikbaar

5
Kerk sonder mure.
Hierdie sessie nooi ons uit om kerkwees te herontdek as ‘n gemeenskap wat oorvloei na buite; na die aarde, na digitale ruimtes, na mense se diepste vrae en na plekke waar hoop soms skaars voel. Marius Schoombie wys hoe die nagmaal ons kan vorm tot ’n meer bewuste, volhoubare leefwyse,...

lees meer

Facilitator: Marius Schoombie, Nioma Venter, Luan Martin, Jacques Heymans
Status: Open
Barlinka
Wed | Aug 26 2026
09:30 - 10:30
TBC

Binnekort beskikbaar

9
Die ateljee van geloof
Wat van as geloof nie net iets is wat ons weet of sê nie, maar iets wat ons beoefen? In hierdie sessie word ons genooi om geloof te sien as ’n ateljee-ruimte: ’n plek van aandag, verbeelding, stilte en skepping. ‘n Ruimte waarin God ons vorm. Riaan Stoop hou ’n...

lees meer

Facilitator: Marnus Havenga, Riaan Stoop, Franziska Andrag-Meyer & Leandra Seyfferdt
Status: Open
Barlinka
Thu | Aug 27 2026
09:30 - 10:30
TBC

Binnekort beskikbaar

2
Meer as woorde...
Ons verwoording van geloof leef nie net in preke nie — dit leef in beelde, klank, stories en beweging. Soms sê ’n toneel, ’n lied of ’n storie meer as wat woorde ooit kan. In hierdie sessie ontdek ons hoe geloof gestalte kry buite die norm. Ons dink na oor...

lees meer

Facilitator: Francois Mulder, Antoinette Wilson, Tiaan van Niekerk, Cecile Murray-Louw
Status: Open
Barlinka
Tue | Aug 25 2026
12:30 - 13:30
TBC

Binnekort beskikbaar

6
Kop, Hart & Hand.
Hoe dra ons ’n besondere boodskap oor op ’n manier wat werklik mense raak en verander? In hierdie sessie word ons uitgenooi om na te dink oor hoe ons dink, voel en leef. Rikus Blom help ons om te sien hoe kop, hart en hand saam ’n betroubare draer word...

lees meer

Facilitator: Annelet Slazus, Rikus Blom, Yolandi Kok & Jana Dickason
Status: Open
Barlinka
Wed | Aug 26 2026
12:30 - 13:30
TBC

Binnekort beskikbaar

10
Leierskap wat lewe bring
Ware leierskap gaan nie oor posisie of mag nie, maar oor die vermoë om lewe raak te sien, ruimte te skep en ander te laat floreer. Hierdie sessie nooi ons uit om leierskap te te sien as deelname aan dit wat God reeds besig is om te doen. Frederick Marais...

lees meer

Facilitator: Nico Simpson, Barry Tolmay, Wicus van der Merwe, Frederick Marais
Status: Open
Barlinka
Thu | Aug 27 2026
12:30 - 13:30
TBC

Binnekort beskikbaar

3
Ons groei saam.
Niemand groei in isolasie nie. Ons groei deur verhoudings, met verskille, in gemeenskappe. Hierdie sessie herinner ons daaraan dat ons mekaar vorm, oor generasies, oor ervarings, en oor grense. Lou-Maré Denton help ons om andersheid raak te sien as ’n gawe, en wys hoe neurodiversiteit ons uitnooi om ruimtes te...

lees meer

Facilitator: Johan Botes, Marie-Jean Brink, Lou-Maré Denton & Niel Steyn
Status: Open
Barlinka
Tue | Aug 25 2026
14:00 - 15:00
TBC

Binnekort beskikbaar

7
God, mens en KI
Wat gebeur wanneer tegnologie nie meer net ’n hulpmiddel is nie, maar ’n mede-spreker, mede-denker en selfs mede-vormer? In hierdie sessie word ons genooi om eerlik en nuuskierig te kyk na die dinamiese verhouding tussen God, mens en masjien — nie as teenstanders nie, maar as rolspelers in ’n nuwe...

lees meer

Facilitator: Pieter Visser, Johan van der Merwe, Marius Nel & Ruben Scheepers
Status: Open
Barlinka
Wed | Aug 26 2026
14:00 - 15:00
TBC

Binnekort beskikbaar

11
Ander paaie; dieselfde liefde.
Ouerskap lyk nie altyd soos wat ons dit beplan of verwag het nie. Vir sommige is die pad reguit en voorspelbaar; vir ander is dit vol draaie, vrae en selfs verlies. Tog bly die hart dieselfde: ’n diep, standhoudende liefde wat dra, vorm en aanhou liefhê. In hierdie sessie word...

lees meer

Facilitator: Luné Dorfling, Barbara-Mari Swarts, Nico Mostert, Piet & Sarizé Retief.
Status: Open
Barlinka
Thu | Aug 27 2026
14:00 - 15:00
TBC

Binnekort beskikbaar

4
Verbeel, verwoord, verwonderd
Hierdie sessie neem ons op ’n reis, van verbeelding, na verwoording en na ’n nuwe manier van sien. Cas Wepener nooi ons om grense af te breek en met empatie te kyk na nuwe moontlikhede. Stephan Joubert verbeel saam met ons oor hoe dit sou gevoel het as Paulus ChatGPT...

lees meer

Facilitator: Cas Wepener, Stephan Joubert, Divvie van Niekerk, Kobus Schoeman
Status: Open
Barlinka
Tue | Aug 25 2026
16:00 - 17:00
TBC

Binnekort beskikbaar

8
Hier is ek, Here.
Roeping begin nie eers wanneer ons alles perfek uitgedink het nie — dit begin wanneer ons eenvoudig sê: “Hier is ek.” In hierdie sessie word ons genooi om eerlik te kyk na hoe ons leef, werk en teenwoordig is en hoe dit alles deel word van ons antwoord op God...

lees meer

Facilitator: Carli Hugo, Dewald Niemandt, Jana van den Munckhof & Johan Botha
Status: Open
Barlinka
Wed | Aug 26 2026
16:00 - 17:00
TBC

Binnekort beskikbaar

Ted-Talks-3
OBS - Ons beweeg saam.
Missionaliteit is nie ’n program of ’n projek nie — dit is ’n beweging. ’n Leefwyse waarin ons saam ontdek waar God reeds aan die werk is, en saam begin beweeg na mense, na gemeenskappe en na nuwe moontlikhede. In hierdie sessie word ons genooi om na te dink oor...

lees meer

Facilitator: Nelus Niemandt, Handré Meyer & André Bartlett
Status: Open
Barlinka
Thu | Aug 27 2026
16:00 - 17:00
TBC

Binnekort beskikbaar

Verseker jou plek by die 2026 PREDIKANTE SAAMKOMS, bespreek nou!

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB