Kletskafee
Kletskafee
Shiraz
(25–27 August 2026)
Venue Details

Skakel in by eerlike gesprekke oor aktuele temas wat ons geloof en lewe aanraak: denkend, openhartig en hoopvol. Gesprek rondom tafels na kort insette deur kundiges.

Sessions
DA
Kletskafee_icon_3-1
Geloofsversterking en twyfel in ‘n sekulariserende wêreld
Hoe bou ons ’n geloof wat eerlik met twyfel kan leef? Hoe neem ons mense se vrae ernstig op en hoe kan ons geloof versterk word in ’n toenemend sekulariserende wêreld. Kom dink en gesels saam.

lees meer

Facilitator: Roedolf Botha
Status: Open
Shiraz
Wed | Aug 26 2026
09:30 - 10:30
TBC

Besprekings open 15 April

Kletskafee_icon_1
Leierskap in krisis: Tussen bangwees, angs en toksiese empatie
Ons dink saam oor leierskap in onseker tye. Lei ons met wysheid en moed? Hoe moet ons onderskei tussen vrees, angs en toksiese empatie aan die een kant en gesonde, hoopvolle leierskap aan die ander kant. Kom dink en gesels saam!

lees meer

Facilitator: Roedolf Botha
Status: Open
Shiraz
Thu | Aug 27 2026
09:30 - 10:30
TBC

Besprekings open 15 April

Kletskafee_icon_6-1
Heilige Onrus: Lirieke, Verlange en Nuwe Liturgie
’n Gesprek oor hoe die musiek en lirieke van Spoegwolf en F****polisiekar funksioneer as moderne liturgie. Ons ondersoek hoekom hierdie konserte duisende jongmense trek, watter verlange daar aangespreek word, en wat predikante kan leer oor eerlikheid, belydenis en gemeenskapsvorming in aanbidding. Ons verken die “heilige onrus” wat reeds lank sigbaar...

lees meer

Facilitator: Ivor Swartz
Status: Open
Shiraz
Tue | Aug 25 2026
09:30 - 10:30
TBC

Besprekings open 15 April

Kletskafee_icon_4
AI in die bediening
Watter rol kan AI (kunsmatige intelligensie) speel in bediening? Wat is eties aanvaarbaar? Wat moet ons nie doen nie? En beste van als...hier is hoe dit jou ‘n beter predikant kan maak!

lees meer

Facilitator: Francois Lamprecht
Status: Open
Shiraz
Thu | Aug 27 2026
12:30 - 13:30
TBC

Besprekings open 15 April

Kletskafee_icon_5-1
Waarheen met kategese?
Hoe verander ek kategese na die grootste drywer van groei in my gemeente? Wat werk en wat werk nie. Nuwe tendense en hoekom party antieke maniere nog beter gaan werk as ooit!

lees meer

Facilitator: Francois Lamprecht
Status: Open
Shiraz
Wed | Aug 26 2026
12:30 - 13:30
TBC

Besprekings open 15 April

Kletskafee_icon_2-1
Gebruik van films in kontekstuele prediking
Ontdek hoe films die evangelie in mense se wêreld laat land—waar storie en Skrif mekaar ontmoet vir vars, kontekstuele prediking wat harte en verbeelding raak.

lees meer

Facilitator: Roedolf Botha
Status: Open
Shiraz
Tue | Aug 25 2026
12:30 - 13:30
TBC

Besprekings open 15 April

Kletskafee_icon_2
Gebruik van films in kontekstuele prediking
Ontdek hoe films die evangelie in mense se wêreld laat land—waar storie en Skrif mekaar ontmoet vir vars, kontekstuele prediking wat harte en verbeelding raak.

lees meer

Facilitator: Roedolf Botha
Status: Open
Shiraz
Wed | Aug 26 2026
14:00 - 15:00
TBC

Besprekings open 15 April

Kletskafee_icon_4-1
AI in die bediening
Watter rol kan AI (kunsmatige intelligensie) speel in bediening? Wat is eties aanvaarbaar? Wat moet ons nie doen nie? En beste van als...hier is hoe dit jou ‘n beter predikant kan maak!

lees meer

Facilitator: Francois Lamprecht
Status: Open
Shiraz
Tue | Aug 25 2026
14:00 - 15:00
TBC

Besprekings open 15 April

Kletskafee_icon_3
Geloofsversterking en twyfel in ‘n sekulariserende wêreld
Hoe bou ons ’n geloof wat eerlik met twyfel kan leef? Hoe neem ons mense se vrae ernstig op en hoe kan ons geloof versterk word in ’n toenemend sekulariserende wêreld. Kom dink en gesels saam.

lees meer

Facilitator: Roedolf Botha
Status: Open
Shiraz
Thu | Aug 27 2026
14:00 - 15:00
TBC

Besprekings open 15 April

Kletskafee_icon_6
Heilige Onrus: Lirieke, Verlange en Nuwe Liturgie
’n Gesprek oor hoe die musiek en lirieke van Spoegwolf en F****polisiekar funksioneer as moderne liturgie. Ons ondersoek hoekom hierdie konserte duisende jongmense trek, watter verlange daar aangespreek word, en wat predikante kan leer oor eerlikheid, belydenis en gemeenskapsvorming in aanbidding. Ons verken die “heilige onrus” wat reeds lank sigbaar...

lees meer

Facilitator: Ivor Swartz
Status: Open
Shiraz
Wed | Aug 26 2026
16:00 - 17:00
TBC

Besprekings open 15 April

Kletskafee_icon_5
Waarheen met kategese?
Hoe verander ek kategese na die grootste drywer van groei in my gemeente? Wat werk en wat werk nie. Nuwe tendense en hoekom party antieke maniere nog beter gaan werk as ooit!

lees meer

Facilitator: Francois Lamprecht
Status: Open
Shiraz
Thu | Aug 27 2026
16:00 - 17:00
TBC

Besprekings open 15 April

Kletskafee_icon_1-1
Leierskap in krisis: Tussen bangwees, angs en toksiese empatie
Ons dink saam oor leierskap in onseker tye. Lei ons met wysheid en moed? Hoe moet ons onderskei tussen vrees, angs en toksiese empatie aan die een kant en gesonde, hoopvolle leierskap aan die ander kant. Kom dink en gesels saam!

lees meer

Facilitator: Roedolf Botha
Status: Open
Shiraz
Tue | Aug 25 2026
16:00 - 17:00
TBC

Besprekings open 15 April

Verseker jou plek by die 2026 PREDIKANTE SAAMKOMS, bespreek nou!

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB