Kunskapel
Kunskapel
Kiosktent
(25–27 August 2026)
Venue Details

Ervaar ’n kreatiewe, geestelike ruimte waar jy jou geloof op nuwe maniere kan uitdruk: helend, mooi, verrassend.

Venue Details

Ervaar ’n kreatiewe, geestelike ruimte waar jy jou geloof op nuwe maniere kan uitdruk: helend, mooi, verrassend.

Venue Details

Ervaar ’n kreatiewe, geestelike ruimte waar jy jou geloof op nuwe maniere kan uitdruk: helend, mooi, verrassend.

Sessions
DA
3
In U hande toegevou
Kom geniet saam met ons 'n heerlike oggend waar ons op 'n besonderse manier die mooi van die skepping waardeer. "Here, al u werke loof U, en u troue volgelinge prys U." Psalms 145:10

lees meer

Facilitator: Sulet Brümmer
Status: Open
Kiosktent
Thu | Aug 27 2026
09:30 - 10:30
R0

Binnekort beskikbaar

2
Handgemaak
Terwyl ons nadink en gesels oor hoe ons kunstig gemaak is, maak ons boekmerke uit leer. "Ek prys U omdat ek op 'n ontsagwekkende, wonderbaarlike wyse gemaak is. Wonderbaarlik is u werke en ek besef dit maar te goed." Psalms 139:14

lees meer

Facilitator: Angelique de Wet & Tertius Naudé
Status: Open
Kiosktent
Wed | Aug 26 2026
09:30 - 10:30
R0

Binnekort beskikbaar

1
Vorm my en maak my
Vir hierdie sessie kort jy absoluut geen vorige kunservarings of spesiale vermoëns nie. Jy kan net opdaag met 'n oop hart en hande om lekker met klei te werk terwyl ons nadink oor hoe God ons vorm en maak.

lees meer

Facilitator: Lerisa Meyer
Status: Open
Kiosktent
Tue | Aug 25 2026
09:30 - 10:30
TBC

Binnekort beskikbaar

5
Fliekjoernaal
Kom luister, gesels en dink na oor ons oor hoop, ons identiteit, moed en betekenis. Hierdie ruimte is nie net waar ons uittreksels uit flieks, reekse en ander digitalekuns kyk nie. Dit is ’n ruimte vir eerlike nadenke, groei en nuwe perspektiewe. Jy kan self besluit of jy die stilte...

lees meer

Facilitator: Handré Meyer
Status: Open
Kiosktent
Tue | Aug 25 2026
12:30 - 13:30
R0

Binnekort beskikbaar

4
Fliekjoernaal
Kom luister, gesels en dink na oor ons oor die vraag: Waarvoor leef jy? Oor wie gaan dit? Hierdie ruimte is nie net waar ons uittreksels uit flieks, reekse en ander digitalekuns kyk nie. Dit is ’n ruimte vir eerlike nadenke, groei en nuwe perspektiewe. Jy kan self besluit of...

lees meer

Facilitator: Annelet Slazus
Status: Open
Kiosktent
Wed | Aug 26 2026
12:30 - 13:30
R0

Binnekort beskikbaar

6
Fliekjoernaal
Kom luister, gesels en dink na oor wat gemeenskap beteken. Hierdie ruimte is nie net vir fliek kyk nie; dis ’n ruimte vir eerlike nadenke, groei en nuwe perspektiewe. Jy kan self besluit of jy die stilte wil geniet; saam wil kuier; jou hande wil besig hou of sommer net...

lees meer

Facilitator: Lerisa Meyer
Status: Open
Kiosktent
Thu | Aug 27 2026
12:30 - 13:30
R0

Binnekort beskikbaar

8
Rembrandt saam met Jan
Die lewenslange terugkeer na die tafel in Emmaus. Vierhonderd jaar ná die skilder Rembrandt van Rhijn sy eerste besoek aan die dorpie Emmaus gebring het (in sy jeugdige klein ateljee, 1628), word jy saamgenooi op die stofgetrapte paadjie tussen Jerusalem en Emmaus… om die val van lig en die kleur...

lees meer

Facilitator: Jan Lubbe
Status: Open
Kiosktent
Tue | Aug 25 2026
14:00 - 15:00
R0

Binnekort beskikbaar

9
Saamkleurreflekteer
Ons kleur rustig saam in en reflekteer aan die hand van die Bybel wat ons by ons inkleur leer.

lees meer

Facilitator: Rethie van Niekerk
Status: Open
Kiosktent
Wed | Aug 26 2026
14:00 - 15:00
R0

Binnekort beskikbaar

7
Die Here is my Herder
Kom reis saam met jou Herder deur die draaie van die lewe terwyl ons verf. "Selfs wanneer die lewe vir my so donker word dat ek nie weet watter kant toe nie, sal ek nie bang wees dat probleme my onderkry nie, want U is altyd by my." Psalm 23:4

lees meer

Facilitator: Annatha Nel
Status: Open
Kiosktent
Thu | Aug 27 2026
14:00 - 15:00
R0

Binnekort beskikbaar

12
Kalm soos 'n Psalm
Kom ons word rustig in die teenwoordigheid van die Here. Ervaar en leer hoe om jou sentrale senuweestelsel te kalmeer met asemhaling, neurie en eenvoudige sang en beweging, terwyl ons nadink oor die Psalms. Onthou jou handdoek of oefenmat. “Bedaar en erken dat Ek God is," Psalm 46:11a.

lees meer

Facilitator: Elmarié Dercksen
Status: Open
Kiosktent
Tue | Aug 25 2026
16:00 - 17:00
R0

Binnekort beskikbaar

10
Legkaart en Lewe
"Ja, Ek ken die planne wat Ek vir julle het,” is die uitspraak van die Here. “Dit is planne van voorspoed, en nie teenspoed nie, om aan julle 'n toekoms en hoop te gee." Jeremia 29:11 Ons geniet 'n heerlike middag saam waar ons legkaart bou en na dink oor...

lees meer

Facilitator: Lerisa Meyer
Status: Open
Kiosktent
Wed | Aug 26 2026
16:00 - 17:00
R0

Binnekort beskikbaar

11
Skeppend met skerwe
Mosaïekwerk is 'n kunstradisie so oud soos die Bybel self. Dit herinner ook hoe God uit die skerwe van mense se lewens iets moois kan maak. Kom maak iets moois terwyl jy reflekteer oor die stukkies van jou eie lewe en bediening.

lees meer

Facilitator: Nioma Venter
Status: Open
Kiosktent
Thu | Aug 27 2026
16:00 - 17:00
R0

Binnekort beskikbaar

Verseker jou plek by die 2026 PREDIKANTE SAAMKOMS, bespreek nou!

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB