Netwerk
Netwerk
Slanghoek onder
(25–27 August 2026)
Venue Details

Bou nuwe verhoudings, ontmoet mense met soortgelyke roepings en vind vennote vir jou bediening, projek of droom.

Sessions
DA
GEMAAK-VIR-MEER-1
GEMAAK VIR MEER: Jou gawes, jou passie, jou impak, jou roeping
Jy is nie per toeval hier nie. Jou gawes, jou passie, jou werk, jou roeping, dit alles tel. En mense weet dit. Al meer mense weier om hulle lewe op te deel in "betekenis hier" en "werk daar." Hulle soek 'n lewe wat geïntegreerd is, waar elke keuse, elke rand...

lees meer

Facilitator: Francois Maritz
Status: Open
Slanghoek Onder
Thu | Aug 27 2026
09:30 - 10:30
TBC

Binnekort beskikbaar

GEMAAK-VIR-MEER-Lyndon

Facilitator: Lyndon Mactavie
Status: Open
Slanghoek Onder
Wed | Aug 26 2026
09:30 - 10:30
TBC

Binnekort beskikbaar

GEMAAK-VIR-MEER-Erick
GEMAAK VIR MEER: Jou gawes, jou passie, jou impak, jou roeping
Jy is nie per toeval hier nie. Jou gawes, jou passie, jou werk, jou roeping, dit alles tel. En mense weet dit. Al meer mense weier om hulle lewe op te deel in "betekenis hier" en "werk daar." Hulle soek 'n lewe wat geïntegreerd is, waar elke keuse, elke rand...

lees meer

Facilitator: Francois Maritz
Status: Open
Slanghoek Onder
Tue | Aug 25 2026
09:30 - 10:30
TBC

Binnekort beskikbaar

RONDOM-DIE-TAFEL-Ivor-1
RONDOM DIE TAFEL: Ontspan en vorm verhoudings
Jy word uitgenooi na 'n middag van Biltong, Bier & Egte Konneksies. Daar is iets magies wat gebeur wanneer mense saam om 'n tafel sit. Die gesprekke word dieper. Die lag harder. En skielik is 'n vreemdeling 'n vriend. In 'n wêreld waar ons meer "connected" is as ooit, maar...

lees meer

Facilitator: Ivor Swartz
Status: Open
Slanghoek Onder
Tue | Aug 25 2026
12:30 - 13:30
TBC

Binnekort beskikbaar

RONDOM-DIE-TAFEL-Ivor

RONDOM-DIE-TAFEL-Ivor-2

SIMBOLE-IKONE-Aletta-2
HERONTDEK WAT SAAK MAAK: Simbole en Ikone
Ons leef in 'n wêreld vol geraas, beelde en eindelose afleidings. Te midde van die gejaagdheid verlang ons diep daarbinne na iets wat anker. Dis presies hoekom mense wêreldwyd opnuut ontdek wat gelowiges al eeue lank weet: simbole en ikone het krag. Dit vestig ons aandag. Dit herinner ons aan...

lees meer

Facilitator: Aletta Simpson
Status: Open
Slanghoek Onder
Thu | Aug 27 2026
14:00 - 15:00
TBC

Binnekort beskikbaar

SIMBOLE-IKONE-Aletta

SIMBOLE-IKONE-Aletta-1

WYSHEID-WYN-Francois-Berg
SOEK SAAM HOE OM TE LEEF: Wysheid en Wyn
Predikante en gemeentes vandag worstel dikwels met 'n gevoel van groterwordende irrelevansie: die ou maniere van "inligting oordra" tref nie meer die generasie wat die wêreld fundamenteel anders verstaan as 20 jaar gelede nie. Jongmense soek nie meer antwoorde nie, hulle soek wysheid om goed keuses te kan maak. Hierdie...

lees meer

Facilitator: Francois Maritz
Status: Open
Slanghoek Onder
Wed | Aug 26 2026
16:00 - 17:00
TBC

Binnekort beskikbaar

WYSHEID-WYN-Francois-Berg-2

WYSHEID-WYN-Francois-Berg-1

Verseker jou plek by die 2026 PREDIKANTE SAAMKOMS, bespreek nou!

Create a venue

Venue Title *
Venue Image *
Maximum file size: 128 MB
Description *
Facilitator
Facilitator Image
Maximum file size: 128 MB
Location *
date *
Venue Duration

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB