Roetemerkers video en inligtingstuk.

Regdeur ons lewens as kinders van God, is daar kosbare momente waarby ‘n mens wil stilstaan, dit inneem, dit bedink, en dit vier. Die doop is die begin daarvan. In die doop begin die antwoord op die vraag ‘Wie is ek’, en van daar af, soveel betekenisvolle momente waarin jy meer ontdek van God en … Continue reading Roetemerkers video en inligtingstuk.