Jy het jou opsie vir verblyf uitgeoefen en ons is tans besig om kamerindelings te finaliseer. In die eerste week van Augustus behoort jy ‘n bevestiging te kry van waar jy slaap en saam met wie (indien van toepassing). Ons het ons bes gedoen om die groot legkaart te voltooi en sover moontlik almal se versoeke en voorkeure te akkommodeer.
Belangrik: Moet asseblief nie self by Goudini Spa bespreek nie. Alle verblyfbesprekings vir SAAMKOMS word uitsluitlik deur die inskrywingsproses hanteer.
Loer solank hier na die verblyfopsies by Goudini