Programmes

By SAAMKOMS ontwerp jy jou eie reis.
Daar is geen “regte” roete of verpligte sessies nie, jy kies wat jou roep, wat jou nuuskierig maak, en wat jy nou nodig het.
Jy is welkom om vrylik tussen ruimtes te beweeg en jou dae so saam te stel dat dit vir jóú betekenisvol is.
Let asseblief daarop dat sessies beperkte sitplekke het. Dit is baie belangrik om vooraf jou sitplek te bespreek vir sessie wat jy wil bywoon. Dit help ons om die ruimtes veilig en intiem te hou. Jy kan ‘n maksimum van 12 sessie, uitgesluit grootsaal byeenkomste, bespreek.
Verken die opsies. Skep ’n ervaring wat jou dra.

Verseker jou plek by die 2026 PREDIKANTE SAAMKOMS, bespreek nou!

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB

Create a venue

Venue Title *
Venue Image *
Maximum file size: 128 MB
Description *
Facilitator
Facilitator Image
Maximum file size: 128 MB
Location *
date *
Venue Duration