Dag 14: Heropbou (50 Dae Gebedsreis)

Skriflesing: Prediker 3:1 — “Vir alles is daar ’n vasgestelde tyd; daar is ’n tyd vir elke saak onder die hemel.”

Gebed: Vader, lei alle stemgeregtigde kiesers om vir verandering en goeie regering te stem. Ons bid dat leiers soos Nehemia in gesagsposisies verkies sal word. Ons bid vir leiers wat dorpe en stede sal herbou. Ons sal saamwerk om alles weer te help opbou wat agteruitgegaan het. Ons bid vir die heropbou van ’n gunstige besigheidsklimaat en ekonomiese groei.

Geloofsverklaring: Ons verkondig in geloof ’n nuwe seisoen waarin die ou putte weer oopgegrawe en eeue-oue fondamente herbou sal word.

SHARE THIS EVENT

Event Details

Start Date
September 27, 2026 12:00am
End Date
September 27, 2026 12:00am
Location
Gauteng
Category
Nasionale Hoop en Vrede

Organizer