DiensGetuienis
Ekologie
Nuwe taakspan
Evangelisasie
'n Taakspan wat passievol is oor die Goeie Nuus van die koninkryk van God wat aangrypend geopenbaar is deur Jesus Christus en waarvan die Heilige Gees gelowiges daagliks nog oortuig en lei.
IN PAS – Werkgroep
'n Taakspan wat praktyke en gewoontes ontwikkel om gemeentes en gelowiges te ondersteun om roepingsgetrou te leef.
Diakonaat
'n Taakspan wat verskeie diakonale fokusareas dien, waaronder 'n nasionale raamwerk vir rampondersteuning, 'n beweging in vroeëkindontwikkeling, diakonale publikasies en 'n leergemeenskap.