Skenkingsprojekte
Op soek na 'n spesifieke bediening om te ondersteun?
Hieronder is 'n lys van aktiewe fondse wat jy kan ondersteun. Tensy anders aangedui, ondersteun jou donasie die NGK se Bedieningsfonds, wat verskeie NGK-missie-aktiwiteite moontlik maak, insluitend taakspan-inisiatiewe
Bedieningsfonds
Die NGK se Bedieningsfonds fonds maak baie aktiwiteite van die NGK se missie moontlik, insluitend die omgee- en uitreikprojekte van al die taakspanne.
Donasie
8
Raised
2,500
Goal
R50000
5%