Nuus

LITURGIESE VOORSTEL VIR HERVORMINGSONDAG
Op 27 Oktober vier ons Hervormingsondag. Ons herdenk ook vanjaar 200 jaar sedert die eerste kerkvergadering in Suider Afrika in 1824. Gebruik gerus die liturgiese voorstel wat deur ’n werkgroep van die NG Kerk en Hervormde Kerk saamgestel is vir hierdie besondere viering.