Ondersteuning

Argief
Die Argief van die NG Kerk bewaar argivalia, huisves digitale versamelings, stel inligting vir navorsers beskikbaar, bied toegang tot inligtingswette, en stoor vergaderingsdokumentasie van sinodes, ringe, en gemeentes.
Algemene Taakspan Argief (ATA)
Die bewaring van argivalia, ontwikkeling van beleid, en koördinering van sinodale werksaamhede in hierdie verband.
Algemene Taakspan Regte (ATR)
Die taakspan adviseer oor die interpretasie en toepassing van die Kerkorde, die reglemente en die besluite van die Algemene Sinode. 
Algemene Taakspan Fondse en Bates (ATFB)
Bestuur die finansies, bates, beleggings, eiendomme, en begroting vir die werksaamhede van die Algemene Sinode
Navorsing
'n Taakspan wat belyn met werksaamhede van die kerk bedieninsgprioriteite met relevante navorsing dien.
Algemene Taakspan Predikantesake
'n Taakspan wat omsien na predikantesake en bydrae tot goed opgeleide en teologies toegeruste predikante wat diens doen in die koninkryk van God.
Open chat
Hello 👋
Kan ons jou help?