Dokumente

SAAMkoms 2026
Roeping, fokusareas en taakspanne
Standpunte en verslae
Vind hier amptelike dokumentasie met betrekking tot standpunte, studiestukke en vorderingsverslae van die Algemene Sinode.
Algemeen
Navorsing
ACTA

ACTA verwys na die amptelike agendas en notules (handelinge) van kerkvergaderings, insluitend verslae, bylae en besluite wat tydens 'n vergadering geneem is. Hierdie dokumente dien as die formele rekord van die kerk se besluite, beleid en werksaamhede.

Alle ACTA van die Algemene Sinode kan aanlyn geraadpleeg word hier: NG Kerk in SA Argief. Die skakel herlei na die webblad van die Argief in Stellenbosch, waar hierdie dokumente amptelik bewaar en digitaal beskikbaar gestel word.

Create a venue

Venue Title *
Venue Image *
Maximum file size: 128 MB
Description *
Facilitator
Facilitator Image
Maximum file size: 128 MB
Location *
date *
Venue Duration

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB