Skriflesing: Miga 6:8 — “Hy het aan jou, mens, bekend gemaak wat goed is: Wat anders eis die Here van jou as om net te doen wat reg is, om troue liefde te bewys en om nederig die pad saam met jou God te loop?”
Gebed: Here, bring geregtigheid vir die armes, kwesbares, werkloses, bejaardes, kinders, vroue en gemarginaliseerde gemeenskappe, want geregtigheid en reg is die fondament van U troon! Laat geregtigheid soos ’n standhoudende stroom wees. (Amos 5:24)
Geloofsverklaring: Ons verklaar in geloof dat geregtigheid en barmhartigheid ons munisipaliteite, keuses en stemproses sal vorm. ’n Skietlood van uitnemendheid sal in elke stad, dorp en munisipaliteit opstaan! Besighede sal weer floreer.
SHARE THIS EVENT
Event Details
Start Date
October 10, 2026 12:00am
End Date
October 10, 2026 12:00am
Location
Gauteng
Category
Independent Electoral Commission (IEC), Verkiesingswerkers, Kiesers en Politieke Leiers