Dag 41: Kinders en Jeug (50 Dae Gebedsreis)

Skriflesing: Jesaja 54:13 β€” β€œAl jou kinders sal leerlinge van die Here wees, en groot sal die voorspoed van jou kinders wees.”

Gebed: Here, beskerm ons land se kinders en jongmense teen vrees, geweld, manipulasie en moedeloosheid gedurende die verkiesingstydperk. U, Here, het gekom om vir ons hoop en ‘n mooi toekoms te gee (Psalm 27).

Geloofsverklaring: Ons verklaar in geloof vrede, doelgerigtheid en beskerming oor Suid-Afrika se kinders en jeug. In die Here en deur sy regverdige hand sal ons ‘n voorspoedige hoop en toekoms vir die jeug van ons land sien.

SHARE THIS EVENT

Event Details

Start Date
October 24, 2026 12:00am
End Date
October 24, 2026 12:00am
Location
Gauteng
Category
Verkiesingsdag, Uitslae en Inwyding

Organizer