AS 2023 Skrifbeskouing
ALGEMENE SINODE VAN 2023 DIE ALGEMENE SINODE AANVAAR ‘N BESKRYWINGSPUNT VAN DIE SINODE VAN DIE VRYSTAAT OOR ONS BELYDENIS AANGAANDE DIE HEILIGE SKRIF (P.149-151 VAN ADDENDUM TOT DIE AGENDA) 2.2.1 Die Algemene Sinode aanvaar die beskrywingspunt (punte 1,2 en 3) tesame met die toeligting en motivering wat gebied word. Beskrywingspunt – Punte 1, 2 […]