Struktuur

Samestelling NG Kerk • Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) bestaan as organisasie uit tien (10) sinodes. Nege sinodes is in Suid-Afrika. Die tiende sinode is in Namibië. Die sinodes se grense volg min of meer dié van die provinsies van die land. • Die 10 sinodes neem verantwoordelikheid vir die werk binne geografiese streke […]