Dag 28: Genade oor die Land (50 Dae Gebedsreis)

Skriflesing: Klaagliedere 3:22-23 — “Dit is deur die troue liefde van die Here dat ons nie omgekom het nie. Ja, Sy ontferming ken geen einde nie. Dit is elke oggend weer nuut – groot is u getrouheid.”

Gebed: Vader, laat U genade Suid-Afrika bedek sodat geweld, wetteloosheid, bitterheid en wraak beteuel sal word.

Geloofsverklaring: Ons verklaar in geloof dat God se genade elke môre nuut sal wees in ons land. Dit is U genade, Here, wat ons tot hier bewaar het: Genade sal heers oor ons land.

SHARE THIS EVENT

Event Details

Start Date
October 11, 2026 12:00am
End Date
October 11, 2026 12:00am
Location
Gauteng
Category
Independent Electoral Commission (IEC), Verkiesingswerkers, Kiesers en Politieke Leiers

Organizer